Lip lekker Souttert
Kors
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier...
5 ml sout
sowat 65 g margarien of botter
Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit
Vulsel
250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai
250 g ham
250 ml kaas, gerasper
3 hardgekookte eiers, opgekap
5 ml mosterd
pietersielie
Meng alles liggies saam en skep in tertkors.
Stel oond intussen op 180 °C.
Maak ‘n witsous van
30 ml koekmeel
30 ml margarien of botter
500 ml melk
Giet die sous oor vulsel
Bolaag
250 ml melk
1 eier
Klits die eier en melk saam en giet bo-oor.
Bak sowat 30 minute of tot goudbruin.
Kors
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier...
5 ml sout
sowat 65 g margarien of botter
Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit
Vulsel
250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai
250 g ham
250 ml kaas, gerasper
3 hardgekookte eiers, opgekap
5 ml mosterd
pietersielie
Meng alles liggies saam en skep in tertkors.
Stel oond intussen op 180 °C.
Maak ‘n witsous van
30 ml koekmeel
30 ml margarien of botter
500 ml melk
Giet die sous oor vulsel
Bolaag
250 ml melk
1 eier
Klits die eier en melk saam en giet bo-oor.
Bak sowat 30 minute of tot goudbruin.