Blomkool en KaasGebak
Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 min....
Gaarmaak: 45 min.
230 g maaskaas
500 ml (2 k) volroommelk
’n knippie cayenne
’n knippie neutmuskaat
sout en peper
300 g cheddar, gerasper
200 g blomkool, geblansjeer
250 g spekvleis, gekap en gebraai
30 g botter
Voorverhit die oond tot 180 ˚C.
1. Puree die maaskaas, melk, cayenne, neutmuskaat en sout en peper in ’n verwerker. Hou 60 ml (¼ k) gerasperde kaas eenkant vir bolaag.
2. Meng oorblywende gerasperde kaas, melkmengsel, blomkool en spekvleis in ’n groot bak.
3. Giet in die voorbereide pan en bak 30 min.
4. Roer liggies, strooi die orige kaas oor en stippel met botter.
**Bak nog 15 min. tot verbruin.
- Huisgenoot Digitaal