Gevulde French Toast Verassing
2 snytjies brood
Bacon(klaar gebraai)
Tamatie ringe
Kaas(gerasper of snytjies)
...
Sit bacon,tamatie en kaas op broodjie.
Neem 2 eiers klits (sout en peper na smaak)
Doop toebroodjes in eier en maak gaar in snackwich pannetjie.
Bron: Facebook / In en om die huis member shared