Monday, 14 March 2016

Baba aartappels in mosterd en tiemie












Baba aartappels in mosterd en tiemie
Bestanddele:
Lewer 6 porsies
700g baba aartappels
60ml olyfolie45ml botter
1ui, fyn gekap (rooi ui lyk baie mooi)
4 knoffelhuisies, gekap
2.5-5ml tiemie
Sout en peper80ml korrel mosterd (of gebottelde korrelmosterd)

Metode:

Kook aartappels tot sag, dreineer en halveer. Verhit olie en botter in ’n pot en voeg uie, knoffel en tiemie by, roerbraai op lae hitte tot gaar. Voeg aartappels by en braai vir so 5min. Voeg sout, peper en mosterd by, meng goed en verwyder van stoof. Sit warm voor.