Laaste-minuut-vrugtekoek
Bestanddele
- 1 sjokoladekoekmengsel
- 250 ml gemmer-brandewyn
- 5 ml naeltjies
- 5 ml neutmuskaat
- 10 ml kaneel
- 2 ml gemmer
- 100 g neute (van jou keuse), gekap
- 100 g glanskersies, gekap
- 100 g bosbessies (cranberries)
- 125 ml kookwater
- 60 ml strooisuiker
- 125 ml gemmer-brandewyn
Laat koek afkoel en bêre oornag in ’n lugdigte houer.
Vir die sous, meng alle bestanddele saam en roer tot suiker opgelos is. Gooi die sous die volgende oggend oor die koek om te verseker dat dit klam bly.
Sif versiersuiker oor koek net voordat jy dit voorsit.