Semel Beskuit Resep
500g Bruismeel
250ml Suiker4k Semels
2.5ml Sout
250g Botter
500ml Room
Meng eers die droe bestandele saam en frummel
dan die botter in. Gooi room by en meng - ek het sommer my hande gebruik. Druk
plat in 'n gesmeerde pan en bak teen 180grade vir 40minute. Sny of breek in
stukkies en droog teen 100grade tot droog.