Wednesday, 30 September 2015

Een Minuut Slaaisous




Een Minuut Slaaisous
Bestanddele
1 t Mosterd
'n halwe t Sout...
'n kwart t Peper
'n halwe k Kondensmelk
1 Eiergeel
'n kwart k Gesmelte Botter

'n kwart k Asyn
Metode
Meng droe bestanddele en meng met kondensmelk.
Klits geel van eier voeg by.
Voeg botter by.
Voeg asyn by en klits goed.
Laat staan om dik te word.