Wednesday 19 August 2015

Tamatie en Balsamic Asyn Uie Quiche




Tamatie en Balsamic Asyn Uie Quiche
Kors:
Een koppie broodkrummels
Halwe koppie botter gesmelt
Vulsel:...
5 Tamaties
1 uie, dun opgesny en geweek vir 30minute in Balsamic Asyn
1 tlp Balsamic Asyn

1 tlp bruin suiker
1 tlp botter
50g gerasperde kaas
Halwe wiel feta kaas
Twee groen murgpampoentjies baby marrows
Olyf olie
tiemie
1. Sny die tamaties in wiggies, sprinkel met olyf olie & tiemie
2. Bak vir 1.5 uur op 160°C
3. Smelt die botter en meng met die broodkrummels, smeer as ‘n kors onder in ‘n ronde
pannetjie en bak vir 20minute ook op 160°C
4. Plaas die gebakte tamaties bo-op die kors, gevolg met die murgpampoentjie
s en feta kaas en laaste die uie en die gerasperde kaas
5. Bak vir omtrent 20 minute 180°C