Ryg ’n krale-koord
Jy benodig
• houtkrale (ons het verskillende groottes krale in dieselfde kleur gebruik; soek krale met groot gate)
• gereedskap (boor, skroewedraaier, ens.)...
1 Trek die kragprop uit die muur en skroef die doppie af. Skroef die draadjies los en haal die koord heeltemal uit die prop. Hou die skroewe en doppie eenkant.

2 Kyk of die koord deur jou krale pas. Indien nie, moet jy die krale se gate groter boor. Werk versigtig teen ’n lae spoed en hou die kraal stewig vas terwyl jy boor.
3 Ryg die krale op die koord en wissel die groottes af soos dit vir jou mooi lyk.
4 Skroef die koord weer aan die prop vas as al die krale geryg is, die blou draadjie links en die bruin een regs (soos op foto 1). Skroef die doppie terug.
(Idees)