Tuesday 28 April 2015

Ian Smit se Biltongresep



Ian Smit se Biltongresep 

Myne was sommer n maaklike ene. Weet nie of hy total reg is nie, maar nou ja.
3.2 kg Biltong vleis
n koppie Balsomic Vinegar

n koppie Woestersous
Twee tee lepels Biocarb
Twee tee lepels Bruinsuiker

Als gemeng in houer saam met n klomp kuie wat hulle noem "Caravan Spice" wat jy by Fruit en Veg kan koop.

Gooi die sous in n bak waar jy die vleis kan uitle.
"Sprinkle" die kruie bo die kant van die vleis wat uitsteek.
Los vir n uur en n half en draai om doen die selle die ander kant en hang en dis dit wat ek gedoen het.

Die Bar area ruik heavy lekker na biltong so ek dink als gaan uit werk.

Sal oor vier dae sien.