Wednesday 25 March 2015

Verskeie Oulike Idees vir Paasfees

 
Watter kind sal nie hou van so 'n hasie lekker nie



http://www.themotherhuddle.com/easy-easter-craft-easter-bunny-suckers/



Nog 'n tafelversiering idee waarmee die kinders kan help
http://craftsbyamanda.com/easter-chick-craft-place-holders/

 
Maak hierdie servetring van 'n lee toiletrolletjie


Kyk net hierdie oulike houertjies waarin die kinders se bederfies gesit kan word vir Paasfees
http://www.happyclippings.com/…/diy-easter-bunny-bottle-2.h…




'n Tafelversiering waarmee die kinders kan help
http://gluearts.blogspot.com.au/…/gluekids-spring-flowerpot…




Laat die kinders help om vir hulle 'n masker van 2 papierborde te maak.



Voor jy weer die toiletrolletjie in die asblik gooi, laat die kinders hierdie hasies maak vir Paasfees. As jy die onderhant toe plak kan jy die rolletjie vul met lekkergoed.



Maak van 'n malva-paaseier 'n motortjie vir die paashaas



Iets wat die kinders kan maak en wat mamma as versiering kan gebruik
http://www.goodshomedesign.com/diy-easter-bunny-clothespins/