Friday, 13 March 2015

KITS PIESANG - YSKASTERT




KITS PIESANG - YSKASTERT

1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. ( Net todat dit klam is )
 1/2 kop. suurlemoensap.
 6 piesangs.
 1 blik kondensmelk.
 2 liter ( 1 pint ) dik vla, gemaak van 1 pint melk met 2 eetl. hoogvol vlapoeier.
Pak geweekte beskuitjies in bak.

Sny piesangs bo - oor.
Meng suurlemoensap en gekondenseerde melk en giet oor piesangs.
Giet dik vla oor.
Krummel van die tennisbeskuitjies bo - oor. Sit in yskas. Kan ook
met geklopte room bedien word