Thursday 12 February 2015

Aarbei Rose

 
Aangesien more Valentynsdag is, skiet die blomme se pryse die hoogte in.  Hier is dus 'n ander idee:  maak rose van aarbeie, kliek op die link waar jy stap vir stap kan sien hoe kom dit te maak.