Monday 10 November 2014

Herb and feta frittatas, cottage cheese, strawberry and onion relish and cherry tomatoes




Resep vir frittatas is baie eenvoudig:
6 eiers
300ml melk


Vulsel:
2 wiele feta
Handvol pietersielie
1 kop gestoomde spinasie

5 geraperde murgpampoen
Ina paarman se knoffel en kruie sout

Meng vulsel bestanddele saam. Skep in gesmeerde kolwyntjie pan holtes.
Klits eiers en melk saam en gooi in elke holte tot vulsel net bedek is.

Bak in 180°C oond vir 30-40min of rande goudbruin is. Haal uit die oond en laat afkoel in die pan. Die frittata sak so bietjie terug.

Bo-op het el net gewone maas kaad op..die chunky ene.
Ek maak my eie aarbei en uie relish...ek kook net n klomp aarbeie, gebraaide uie, suiker en rooi wyn af tot dik.

Jy kan enige vulsel maak vir die frittatas. Ek gebruik altyd oorskiet goed so op. As jy alles bymekaar gooi is dit naderhand n groot hoeveelheid. So jy kan bv bietjie biltong, feta en peppadew meng. N grasui of 2 by gooi ens.