Tuesday, 4 November 2014

GARNAAL KELKIE




GARNAAL KELKIE
Vooraf gaargemaakte prawn
2/3  koppie Mayonnaise
1 Eetlepel Tamatiepaste
1 Eetlepel Suurlemoen skil
1 Teelepel Worchestersous
 2 Eetlepels Suurlemoensap
2 druppels Tobasco sous
1 Eetlepel Uie baie fyn gekap
1 Eetlepel gekapte Pietersielie
Sout en Peper na smaak
METODE:
Meng alles bymekaar en voeg 3 Eetlepels styfgeklopte room by, verkoel.  Bedien in 'n mooi glas bo op slaaiblare wat fyn gesny is