Thursday 5 June 2014

Markdag Idee

Juanita Erasmus
 
Ek het bietjie julle kreatiewe breine nodig...ek soek 'n oulik naam vir 'n entrepenuers stalletjie. My meisiekind verkoop toilet rolle met lekkergoed binne in. Hier is 'n paar voorbeelde maar dis nie net diere nie daar is rooikappies, prinsessies ect.