Wednesday, 4 June 2014

Maklike Yskastert.




Maklike Yskastert.
1 blik kondensmelk
1 bakkie cream cheese
1 pakkie kits poeding
1 pakkie tennis beskuitjies...
1 houertjie room
Klits die Kondensmelk, cream cheese en kitspoeding saam. Pak laag tennisbeskuitjies onder in tertbak. Gooi mengesel bo-oor. Klits room styf en smeer bo-op mengsel. Plaas in yskas.