Lamsvleis-brediesop
(6 porsies)
- 30 ml olyfolie
- 1 kg lamsbredievleis (stewing meat)
- 1 groot wortel, in klein blokkies gesny
- 1 selderystingel, in skyfies gesny
- 2 knoffelhuisies, fyngekap
- 1 ui, fyngekap
- 3 blikke (400 g elk) borlottibone, gedreineer
- 1 blik (410 g) gekapte tamaties
- 1 lourierblaar
- 1500 ml beesvleisaftreksel
- 5 ml gemengde droë kruie
- sout en varsgemaalde swartpepe
Wenk
As die sop te dik is na jou smaak, kan jy nog water byvoeg. is dit te loperig, kan jy dit ’n ruk lank sonder deksel laat prut.