Tuesday, 24 June 2014

Grondboontjie Clusters




Grondboontjie Clusters

150 g sjokolade blok
100 g neute - grof gekap (pekaneute of grondboontjies)

Smelt sjokolade en meng neute by.
Skep teelepels vol op 'n gesmeerde bakplaat en laat stol.