Wednesday, 28 May 2014

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK



Jeanette Bergoff Snr
 
TUISGEMAAKTE KONDENSMELK

Ek het gister kondensmelk gemaak. Dit het my 5 minute gevat & dit proe net soos kondensmelk! Probeer dit gerus:
 
1k poeiermelk

1/3k water
2/3k suiker
3E botter
Sit als in 'n voedselverwerker tot dit lekker saam gemeng is.