Thursday 8 May 2014

hummus




Carolyn Neser
hier volg my maklike resep vir hummus.. gooi n blik chickpeas in tupperware .. gooi omtrent die helfte van die water uit .. voeg by bietjie olyfolie, sout, swartpaper, suurlemoensap en kruie na smaak .. en bietjie tahini sous as jy het (dit word van sesaamsade gemaak) ... you are more likely to find it in a speci

 ality shop or a franchise run by people of mediterranean descent .. perhaps SPAR ..
Maak fyn met hand blender of selfs met aartappel masher as dit moet .. en siedaar .. daar is jou hummus om op brood gesprei te word. Vir die wat verslank, los die olie en hou al die watertjies uit die blik. Baie gesond, vesel en plantaardige proteiin .. en mens kan dit na hartelus geur

mens kan dit verder geur met knoffel ... enige krui of miskien selfs oorskiet pesto ..

jy kan natuurlik ook droe chickpeas koop en dit self kook .. die droes is goedkoper maar aan die ander kant moet mens dit ure lank kook .. mens vebeur die prysverskil in kragkoste .. gewoonlik word die hummus ook nie so fyn nie