Heerlike kaasbroodjie
Hierdie is 'n hele ligte maaltyd en absoluut heerlik vir 'n middagete of ligte aandete
Jy benodig:
1 - 2 Snye rogbrood
80g Cheddarkaas ger...asper (1koppie)
1 Eetlepel kookmelk
1 Eetlepel wit mayonnaise (bv Hellman’s)
1 teelepel Sandwich Spread
2 Sprietuie fyngesnipper (Spring Onions)
Paprika

Metode:
Meng die gerasperde kaas met die kookmelk goed deur
Voeg die mayonnaise, Sandwich Spread en gesnipperde grasuie by en meng goed
Plaas bo-op die rogbrood en rooster tot goudbruin
Geniet met ‘n vars groenslaai