Wednesday, 9 April 2014

EIERLOSE SKONS




EIERLOSE SKONS
BRON: NAOMI (SUIDERSTERRE)
(lewer ongeveer 6 medium skons)
500ml meel...
20ml bakpoeier
5 teelepels botter/margarien
sout

175ml melk
Vryf die botter/margarien in die droë bestanddele, totdat dit soos growwe meel lyk.
Meng die melk hiermee en vorm sagte deeg.
Borsel met eiergeel of met melk.
Sny of vorm in skon-grootte vorms en bak @ 230 0C vir 15 minute