Monday 10 March 2014

Vars pasta

 
 
 
Charlene du Plessis-Snyman
Vars pasta : 2 kp meel , 3 eiers, 2 tlp olie verkieslik olyfolie, maar sonneblom is goed genoeg. Sit al die best in n mengbak of kenwood met deeghoek aan. Meng tot stywe deeg en knie tot dit gladse bal vorm. Draai toe in glad wrap en bere in yskas tot benodig . Verdeel deeg in 3 gelyke dele en rol velle pasta uit. Moenie te dun uit rol nie . Strooi meel oor elke vel voor jy dit op mekaar le sodat dit nie aanmekaar kleef nie