Met die winter net om die draai, blaai mens deesdae mos deur al die lekker resepte en soek vir iets wat die maag en hart sommer lekker warm sal maak. Dan sien jy resepte vir sop / resepte vir stew / resepte vir chowder. Wat is die verskil? Ons het bietjie gaan uitvind en hier is 'n kort verduideliking van elkeen volgens die internet:
Soup: A combination of vegetables, meat, and/or fish cooked in a liquid.
Stew: A dish containing meat, vegetables and a thick soup-like broth made from a combination of the stewing liquid and the natural juices of the food being stewed.
Chowder: A thick, rich & chunky soup containing chunks of food. (Normally seafood, but Potato & Sweetcorn Chowder is also popular.) Served with milk or cream and crackers.