Boere raad hoe om slym los te maak weens hart siekte is hoesstroop verbode.
Christien Prent Friars Balsm stoom! en 'n lekker rugklop na die tyd elke keer!!
Hanri Smit ACC200 bruistablette of Asetielsistien poeier sakkies.
Amanda Brand ACC200
Reinet Herman Šarović Probeer Lennons borsdruppels, heuning, bietjie gemmer poeier en suurlemoensap saam. My Ouma glo daarin.
Thea Landsberg Stoom met Turlington en kan ook drink om d slym los te maak
Susan Douglas Resep 1.
1 Paragorie
1 Ipikuana
1 Borsdruppels
1 Pepperment druppels
2x 500 ML Heuning Meng als en vat teelepel vol tot eetlepel vol soos nodig.
Resep 2! Beste hoesstroop! 1 pond heuning
1 Paragorie
1 Ipikuana
1 Borsdruppels
1 Pepperment druppels
2x 500 ML Heuning Meng als en vat teelepel vol tot eetlepel vol soos nodig.
Resep 2! Beste hoesstroop! 1 pond heuning
1 klein bottel gliserien
1 Lennon paragorie
1 Lennon pepperment
1 Lennon borsdruppels
50ml brandewyn Meng baie goed saam en drink eet lepel vol 3 keer n dag! Werk vir alle hoes !
1 Lennon paragorie
1 Lennon pepperment
1 Lennon borsdruppels
50ml brandewyn Meng baie goed saam en drink eet lepel vol 3 keer n dag! Werk vir alle hoes !
Thea Maloney Brummer Heuning 1 kp en 1/3 kp asyn meng, eetleoelvol op keer
Thea Maloney Brummer Acc en stoom met buetjue bloekom olie in water
Brent En Erika Smith Acc200 en stoom met vicks in water of eucalyptus olie in water...
Julie De Lange Die maklikste en beste is doodgewoon BAIE water drink!!! So maklik as dit.
Joan Strumpher Joubert Neem 2liter plastiekbottel. Maak gatjie in prop, sodat n strooitjie daardeur kan gaan. Vul bottel so 4/5 vol water. Trek asem in so diep as moontlik. Blaas nou asem uit deur die strooitjie, in die water in, totdat asem "klaar " is. Herhaal so dikwels as wil. Ons het dit baie effektief gebruik op pasiente met longontsteking, bronchitis en hartversaking. Dit werk, en kos niks!!