Sunday, 16 February 2014

Stuffed Jalapeno Peppers (2 resepte)




Marié du Toit

Houertjie cream cheese en skep dit in die ontpitt helftes van die peppers en bak vinnig in die oond @ 200 grade C


Gevulde jalapenos
(maak 40)

20 gepekelde jalapenos*
50 g chedder-kaas, gerasper
2 hardgekookte eiers, gerasper
50 ml mayonnaise
100 ml roomkaas
1 rissie, fyngekap
knoffelsout, na smaak

Halveer elk van die in die lengte en verwyder die sade. Meng die gerasperde kaas, eiers, mayonnaise, roomkaas en rissie. Geur met knoffelsout. Vul elke helfte met vulsel en bedien.