Thursday 30 January 2014

glutenvrye flapjacks




Meng een piesang en twee eiers sommer met 'n stick blender, gooi deeg in warm pan, bak en jy't die heerlikste glutenvrye flapjacks! (Marion Holm)