Wednesday 4 December 2013

Karringmelk – Rosynebrood




Lourens de Lange
Karringmelk – Rosynebrood

1 x 500g pakkie bruismeel
1 koppie pitlose rosyntjies
1 boksie karringmelk...
2 x el suiker
2 x tl teelepels bakpoeier
mespunt sout

Stel oond 180ºC.

Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne by en voeg die karringmelk by.
Meng deeglik en skep uit in gesmeerde broodpannetjie
Bak vir 1 uur. Keer uit en laat afkoel.