Tuesday 26 November 2013

Mengel Calamari-Slaai



Lourens de Lange
Riaan se Mengel Calamari-Slaai:

Calamari-ringe
Roketblare, vars ...
Avo, gesny
Balsamiese asyn
Olyfolie
Kruie van jou smaak
Olywe
Peppadews

Plaas die kalamariringe vir 30 sekondes in kookwater en daarna in yswater vir 'n paar sekondes.Kap en meng al die bestanddele saam en geur die slaai na smaak.