Monday 4 November 2013

Langos (gebakte vetkoek)




Wessels Van Vuuren

As jy nou wil lekker eet - gooi die deeg in olie asof jy vetkoek maak, dan sit jy suurroom, kaas en watookal jou hard begeer op. Hulle noem dit Langos en eet dit in Hongarye, Roemenië en Slowakye en daai tipe plekke. Hulle smeer ook die 'vetkoek' met knoffel sodra hy uit die olie kom. Dit is rof lekker.