Gebruik jou gewonde muffin mengsel en bak heerlike muffins. wanneer afgekoel maak hierdie kersboompies. Plaas 'n aarbei met 'n bietjie groen versiersuiker bo-op die myffin en versier dan die aarbei soos 'n denneboom. Gebruik lekker as versiering
Bron: Facebook / In en om die huis member shared