Wednesday 20 November 2013

Gestolde wortelslaai




Lorinda Maritz
Gestolde wortelslaai ~ 1 pakkie pynappel jellie. 1 koppie room. 1 koppie gerasperde kaas. 1 blik fyn pynappel (410g), 2koppies gerasperde wortels, los jellie op in 1 koppie kookwater, meng als & gooi in vorm & los in yskas om te stol. (foto geleen)