Kleintjie Schlebusch
My maklike beproefde familie resep gou,maklik en heerlik!!
10 lit louwarm water,1 kg suiker,1 botteltjie gemmer Sweeto,klompie rosyne,1 pkt kits suurdeeg en 'n paar druppels suurlemoensap,meng alles en laat staan vir 12 ure gooi in 2 lit koeldrank bottels en geniet!glo my jy sal nie weer 'n ander resep gebruik nie