Thursday 31 October 2013

Uie op Sosaties

Anita Nel
moenie rou uie by sosatie vleis voeg en die sous nie, veral as jou resep se dit moet week vir 48 uur plus nie, rou uie maak die sous suur, kook uie net 'n bietjie en voeg dan by en los dan die verlangde tyd. my resep se van 48 uur na meer en hoe langer hoe lekkerder, hoop dit kan help