Thursday 31 October 2013

'Roast Chicken' vir die 'Slow Cooker'

'Roast Chicken' vir die 'Slow Cooker'

1 Heel hoender,ontvries en skoongemaak
Knorr se Roast Chicken pakkies met baksakkie
Enige groente in groterige stukke bv. aartappels, patats, butternut ensomeer

Geur die hoender met die speserye en plaas in die baksakkie. Sit groente saam in. Knip gaatjiies in die sakkie. MOET GLAD NIE VLOEISTOF INGOOI NIE - nie in die sakkie of slow cooker nie.
Sit die Slow cooker op hoog en laat die hoender 6 ure daarin.
Dien op saam met rys of stampkoring
(Maak vooraf groot hoeveelhede rys en stampkoring en bere in porsie 
groottes in die vrieskas.)