Thursday 15 August 2013

SPAGHETTI BOLOGNAISE





SPAGHETTI BOLOGNAISE



1 kg gaar maalvleis
1 x 420g blikkie tamatie en uiesmoor
2 knoffelhuisies, fyngemaak
1 desertlepel vars basiliekruid
Parmesaankaas
600g pasta
METODE
Voeg alles, behalwe die pasta, in 'n pot en prut saam vir 20 minute.
Kook die pasta tot gaar.
Meng die pasta met die vleis en sprinkel die parmesaan oor.