Thursday 15 August 2013

PIZZA-BROOD




PIZZA-BROOD

4 Snye wit of bruin brood
250g Bacon (gesnipper)
1 kop Kaas (gerasper)
4 geklitste eiers


Smeer die brood met botter en sit in oondpan met gesmeerde kant na onder
Smeer bietjie blatjang of eninge sous van jou keuse oor die brood en dan begin jy vulsel op pak
Jy kan opsit net wat jy wil, uie, green peper, sampioene, maak soos wat jy pizza maak.  Gooi die eiers oor en rondaf met Kaas!
Bak in oond by 180 grade tot die eier gestol het - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK