Friday 2 August 2013

Gevriesde Sjokolade Piesangs:




Gevriesde Sjokolade Piesangs:
Ingredients
◾2  Piesangs
◾1 koppie  sjokelade chips
◾1 koppie Rice crispies OF gekapte neute
◾4  Roomys stokkies
◾ Plastic Wrap
◾ Was Papier
Instructions
1.Haal die piesangs se skille af en sny middel deur. Druk ‘n roomys stokkie in elk van die piesang helftes.
2.Draai elke piesang helfde in plastic wrap en vries vir ‘n uur.
3.Smelt sjokelade chips in ‘n mikrogolfoond op lae hitte, kyk elke 10 secondes dat die sjokelade nie brand nie, dit sal bitter smaak as dit brand.
4.Doop die piesangs in gesmelte sjokelade en dan in die rice crispies of gekapte neute.
5.Sit piesangs op ‘n bakplaat met was- papier en vries vir ‘n uur.