Monday, 26 August 2013





APPLE NACHO'S

 1 red apple, sliced thinly
 1 green apple, sliced thinly
 caramel sauce (recipe below)
 mini chocolate chips

 WHAT TO DO:

 Spread apples on a plate. Put caramel in a baggie to pipe on or use a spoon to drizzle sauce over apples. Sprinkle with chocolate chips.

 NOTE:

 You can also serve the apples sliced with the caramel in a bowl.

 

Karamelsous:

1.Gooi 200 g witsuiker in 'n pot en voeg 100 ml water by. Roer met 'n draadklitser tot opgelos.

2.Bring tot kookpunt en laat vinnig kook totdat 'n goue karamel vorm - sowat 10 minute. Moenie roer terwyl die sous kook nie.

3.Verwyder pot van hitte en voeg 50 g botter by. Beweeg pot stadig in die rondte totdat al die botter gesmelt het.

4.Voeg 125 ml room by en meng vinnig met 'n draadklitser tot 'n gladde karamel. Werk versigtig - die mengsel is baie warm. Laat afkoel en gooi oor muffins, of selfs oor roomys.