Wednesday 31 July 2013

Tower 'n Papierbord op




Baie keer kry 'n mens nie die regte kleur papierbord nie, kyk net die oulike idee.  Maak gaatjies met 'n pons op die rand en ryg 'n stukkie link daarin.