Thursday 25 July 2013

ONTBYT HAMBURGER




ONTBYT HAMBURGER
Hamburger Rolletjies
Eiers
Ham / Spek
Kaas
Sny die rolletjies in helfte, druk holte in die onderkant (haal 'n klein bietjie van die deeg uit). Sit in warm pan met bietjie olie. Gooi eier in holte en bak tot amper gaar. Sit skyfie ham of gebraaide spek op, skyfie kaas en sit ander helfte van die bun op. Draai om en bak aan die anderkant.