Thursday 18 July 2013

Gevulde broodrol ontbyt

 
Wat kan makliker wees.  Hol broodrolletjies uit en sit al jou ontbyt goedjies binne in.  Plaas in die oond en bak tot eier gaar is.