Monday 29 July 2013

gekrummelde beesharte




Stefaans Blaauw
1 Kg beeshart, in 1cm dik skywe gesny. 15g sout, 15g braaivleis speserye, 10g lemmon pepper, 5g Italian spice. Spesery die beesharte met die spesery mengsel,
krummel met "Corn flakes" sny nou een medium ui in skywe.
Braai die gekrummelde beesharte in olyfolie, tot so medium gaar, plaas dit in n oond pan. Braai nou uie in dieselfde olie as die vleis, gooi so 250 ml vars room oos en stowe vir so 5 minute. gooi bietjie Lemon pepper en Italian spice in. Skep dan die room en uie mengsel oor die beesharte, en rasper bietjie Cheddar kaas oor. Grill in die oond to die kaas begin bruin word...Skep saam met die rys en bietjie groenigheid, en geniet......