Tuesday 23 July 2013

garlic room sous vir slakke




Karin Pearson 

Ek maak n witsous, gooi swartpepper en knoffel, botter en sout by. dan sit ek die gedrainde slakke in die witsous, baie lekker. met broodjies.

Angeline Maree

Braai garlic liggies met bietjie botter...maak apart n witsous lekker gegeur met sout peper en pietersielie.....gooi slakke in garlic en meng dan alles met die witsous skep in slak bakkies of gewone bakie...strooi bietjie mozarella bo oor en smelt in oond...sit voor saam met bruin broodjie...tip deur slakke met sous te meng voorkom mens dat slakke water trek in bakkies en daai aaklige water maak met sous bo oor...

Annatjie Coetzee

Braai knoffel in botter. Gooi helfte room en helfte kaassmeer by. Roer tot dik of verdik met maizina. BAIE lekker ook op knoffelbroodjie!