Thursday 25 July 2013

BROODKRUMMELPOEDING




BROODKRUMMELPOEDING


 Oond op 180 grade
2 Koppies vars broodkrummels
4 koppies warm melk
2 Eiers
Half koppie suiker
Kwart koppie gesmelte botter
1 Teelepel vanilla
Gooi die warm melk oor die broodkrummels en laat eenkant staan sodat die melk in die krummels kan intrek.
Klits die eiers en voeg die suiker geleidelik by.
Voeg die botter en vanilla by en meng goed.
Voeg hierdie mengsel by die broodkrummels en gooi dan in ‘n gesmeerde oondbak.
Bak vir 45 minute
Bedien saam met styfgeklitste oom en ‘n skeppie appelkooskonfyt