In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Wednesday 5 June 2013
termofles wat sleg ruik
Rene Truter Wessels
WENK: los ʼn valstande-reiniger tablet op in ʼn termofles wat sleg ruik. Laat staan vir n uur of 2 en spoel uit. Moet ook nie die prop op skroef wanneer jy dit bêre. Of stoor met n teelepel suiker in die fles
Newer Post
Older Post
Home