Monday 24 June 2013

''Taai pap''

Santie Carelse
Mikrogolf pap (''Taai pap'')
1 Keter kookwater in n plastiese houer
Sout na smaak
7 Opskeplepels rond-vol met mieliemeel.

.Meng alles baie goed saam. Dit sal baie loperig voorkom.
Sit n deksel op en plaas in mikrogolfoond op 100% krag vir 8 minute
Haal uit roer goed deur
Sit weer terug met deksel op vir 8 minute.
Roer goed deur en laat staan vir 5 minute voor opdiening.
** Wanneer jy dit vir die 1ste keer uithaal om te roer kan jy enige van die volgende by roer
*Kaas, mielies, margerien (of enige iets na jou smaak)