Tuesday 18 June 2013

karamelhorinkies




Marnelda de Beer

Ek het besluit om karamelhorinkies met 'n twist te maak vir my seun se verjaarsdag. (Net omdat ek nie cupcakes suksesvol kan maak nie. - haha) Alles is eetbaar.

Karamelkondensmelk en rice crispies gemeng. Sit in roomyshorinkie. Smelt sjokolade en drup oor. Die balletjie is whispers sjokolade balletjie wat jy rol in "sticky stuff" ( te kry by koekwinkels) en dan rol in eetbare blinkers. Sit vas met nog sjokolade en geniet!