Friday 7 June 2013

Buurvrou se poeding

 
 
Buurvrou se poeding - maklik en vining en heerlik

1 boks Romany Creams (ek het die min choc gebruik)
1 boks vlae (jy kan jou eie ook maak)

bietjie maizina met water aangemaak.

Breek die koekies in stukke terwyl jy die vlae warm maak. Roer die vlae dat dit nie aanbrand nie. Gooi die maizina by en gooi oor koekies. Laat afkoel.